NG Eros
NG Eros
  • Tuis
  • Preke
  • Raak betrokke - Bediening
  • Kontak die kantoor
  • Imago Dei

Welkom by NG Eros se liefdadigheidsorganisasie, Imago Dei!

Wie is ons en wat doen ons?

Imago Dei is NG Eros se barmhartigheidsbeen, waar ons liefde in dade oorgaan. Deur Imago Dei, maak ons 'n verskil in die gemeenskap. Imago Dei is ook 'n artikel 21-maatskappy wat as 'n amptelike organisasie geregistreer is.

 Imago Dei bestuur meer as 'n 100 liefdadigheidsprojekte in en om Windhoek. 

Millinda Coffee, die projekkoördineerder bestuur al die projekte.  Kontak haar by imagodei.office@gmail.com of skakel 081 383 4217.

Jy kan help!

Maak 'n behoeftige se dag en gee 'n donasie!

Imago Dei Bankbesonderhede:  Imago Dei, Bank Windhoek, Tak 481 972, Rek nr 8001752633.

Andersins, kom bied jou onbaatsugtige diens aan en raak só betrokke.

Om meer te wete te kom van al die verskeie projekte, besoek Imago Dei webwerf by die onderstaande skakel. Besoek ook hulle Facebookblad "Imago Dei Namibia".

www.imagodei.com.na

Kyk na ons weeklikse 1-minuut-video op ons You Tube-Kanaal oor Imago Dei se projekte

You Tube "NG Kerk Eros"

Imago Dei fotomuur: sien wat ons doen!

    NG Kerk Eros

    +264 81 822 6770

    kantoor@ngeros.org

    Bank Windhoek, Tak 481 972, Rek. nr: 1027399001

    Powered by