NG Eros
NG Eros
  • Tuis
  • NG Eros JEUG
  • GeBOU en BOUers
  • BOUtoerusting
  • BOUstene
  • BOUnuus
  • BOUkantoor
  • Imago Dei

NG Eros Afkondigings

Elke Vrydag word die nuwe afkondigings elektronies uitgestuur. Indien jy op ons verspreidingslys wil kom, kontak die kerkkantoor by kantoor@ngeros.org


Die afkondigings word ook op ons Facebookblad "NG-Eros Gemeente" geplaas.


Ons maak ook 'n baie kort video-opname van die kernafkondigings en plaas dit op ons You Tube-kanaaal, "NG Kerk Eros".

You Tube-Kanaal: EroSensasie

NG Kerk Eros

085 594 1147

kantoor@ngeros.org

Bank Windhoek, Tak 481 972, Rek. nr: 1027399001

Pay Today: "NG Kerk Eros", onder besighede.